swartland-lenteveil-SAVm

Die duurste ram (5018 WTM) is teen R19 000 verkoop. Die verkoper was mnr. Riaan Myburgh (links) en die koper mnr. Melvan van der Westhuizen (naaslinks), albei van Moorreesburg. By hulle is Ters Marais (naasregs) en Paul Mentoor, hanteerder. Altesame 52 ramme is teen gemiddeld R6 870 stuk verkoop. OVK/CMW het die veiling aangebied.