Die koei, Tugela Princess TUG 14-84, is deur mnr. Brett Watt-Pringle en sy vrou, Elize, van die Brahmanstoetery Tugela, Ladysmith, aan mnr. Lourens du Plessis en sy vrou, Irma, van die Louma Boerdery (Nedibest-stoetery), Thabazimbi, verkoop.

Die koei was die senior en grootkampioen- wit koei op die ALE-skou. Die vorige SA rekordprys vir ’n Brahman-koei was R320 000.

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe. Volg ons op WhatsApp om daaglikse landbounuus op jou selfoon te ontvang.

© MessengerPeople