Hoogste pryse in Wes-Kaap (Pryse in R/kg. Pryse verskaf deur BKB.)

VleissoortWeek 07/05
Speenkalf onder 200 kg38,00
Speenkalf tot 250 kg37,60
Speenkalf oor 250 kg33,57
Speenkalf oor 300 kg30,50
Beeste A klas26,00
Beeste B klas24,00
Beeste C klas24,00
Bulle26,46
Slagooie33,22
Vet ooie33,00
Slaglammers39,00
Stoorlammers43,00

Beste pryse vir beeste in die Noord-Vrystaat (Pryse in R/kg, BTW uitgesluit. Pryse verskaf deur Chris Derksen.)

VleissoortWeek 05/05


Speenkalf onder 200 kg43,65
Speenkalf tot 250 kg39,43
Speenkalf oor 250 kg37,18
Beeste A klas28,80
Beeste B klas24,11
Beeste C klas (vet)23,15
Beeste C klas (maer)18,00 - 20,51

Beste pryse vir skape in die Noord-Vrystaat (Pryse in R/kg, BTW uitgesluit. Pryse verskaf deur Chris Derksen.)

VleissoortWeek 05/05
Stoorlammers47,50
Slaglammers38,11
Stoorskape31,54

Vet skape

32,13