Kry jou weeklikse nuus en splinternuwe weerplatform, spesiale tydskrifte soos Boereplanne en Landbou Boerekos, episodes van Landbouweekliks en bedryfspesifieke boeke – alles op een plek – en ontdek ’n wêreld van landboukennis.

Luister na Chris Burgess, redakteur, en Theo Vorster, skrywer en markspesialis, in gesprek oor die nuwe aanbod op Landbou.com.

Klik hier om te registreer vir dié gratis geleentheid: https://bit.ly/38UHcfE