Die span beoordelaars het bykans 3 000 km afgelê op plaasbesoeke in die Oos-Kaap, Vrystaat en KwaZulu-Natal. Die optimale benutting van tegnologie en goeie bestuur en basterkrag in die beeskuddes was die opmerklikste kenmerke van die finaliste vanjaar.

Hier is die Skaapboer van die Jaar finaliste. 

Hou Landbou.com dop vir die aankondiging van die twee wenners Dinsdagaand. 

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe.