“Die beeste lyk vir die eerste keer in ’n lang tyd gelukkig. Daar is vir ’n slag genoeg stoppels en oesreste vir hulle om ordentlik te vreet. Ons moes hulle deur die droogte baie voer, en as jy voer, gee jy mos maar net genoeg om hulle aan die gang te hou. Ek dink die skape gaan besonder vet wees,” vertel hy.

© MessengerPeople

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe.