Mouton was in ’n ongeluk met ’n vragmotor betrokke en het kort daarna aan sy beserings beswyk. Die begrafnis van dié vriendelike, beminde boer vanuit die NG Kerk Potchefstroom-Noord is onder andere bygewoon deur mnr. Jaco Minnaar (heel regs), voorsitter van Graan SA, en vyf vorige voorsitters. Met ’n foto van Mouton staan van links mnre. Cerneels Claassen, Japie Grobler, Bully Botma, Neels Ferreira, Louw Steytler en Minnaar.

© MessengerPeople

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe.