In ’n artikel vertel Wit Leeu se eienaar, mnr. Danie le Roux van Montagu, van die reusesuksesse wat sy herdershonde teen roofdiere behaal het. Die honde woon van kleins af by skape sodat die diere ’n hegte band met mekaar kan vorm.

Een van Le Roux se ander honde het per geleentheid ’n jakkals meer as drie kilometer ver, en oor drie kampheinings, ingehardloop en doodgebyt. Ongelukkig is daardie hond later per abuis vergiftig.

Le Roux meen dié honde kan selfs werk vir Dorpers, wat nie tropgebonde is nie en in ’n kamp van 800 ha loop.

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe.