Kampioen (ope, draf en stap), Zack. Eienaar: Mnr. Eduard Mostert (sel 084 401 6177), Hananja-stoetery, Springbok. Vertoner: Mnr. Mcbride Ngcangcela.
Kampioen (ope, dubbeltuig vir vroue), Rinda en Trixie. Eienaar: Mnr. Martin Eksteen (sel 082 566 1297), Rosinberg-stoetery, Caledon. Vertoner: Me. Bettie Uys.
Kampioen (ope, driegang, kinderruiter onder 18 jaar), Master. Eienaar: Me. Bettie Uys (sel 072 110 6661), Rosinberg-stoetery, Caledon. Afrigter: Mnr. Bennie Kloppers. Vertoner: Zaada Jacobs.
Kampioen (ope, siertuig vir vroue), Estelle. Eienaar: Twee Palms-stal (sel 083 628 5247), Vredendal. Vertoner: Me. Randi Smit.
Kampioen (ope, dubbeltuig), Sonja en Debbie. Eienaar: Boeta Smit & Seuns (tel. 027 217 1360), Enkelvlei-stoetery, Lutzville. Vertoner: Mnr. Boeta Smit.
Kampioen (ope, siertuig), Adonis. Eienaar: Mnr. Eduard Mostert, Hananja-stoetery, Springbok. Vertoner: Mnr. Mcbride Ngcangcela.
Kampioenspan van agt. Eienaar: Boeta Smit & Seuns, Enkelvlei-stoetery, Lutzville. Vertoners: Mnr. Boeta Smit en sy seun, mnr. Willem Smit.


© MessengerPeople

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe.