As deel van die viering plaas ons ’n keur van stories op ’n splinternuwe webwerf wat hier besoek kan word.

Lees meer oor die groot geeste in die Suid-Afrikaanse landbou, ontwikkelings wat ’n impak op die bedryf gehad het, asook gunstelinge, soos Opsitkers en spotprente.

Jy kan ook op ’n gratis nuusbrief oor die eeufees inteken. Stuur e-pos aan cornelia.vdmerwe@24.com met die woord “eeufees” in die onderwerplyn.

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe.