Geniet jy die bekende Robertson-wynplaas Van Loveren se wyne? Dan kan jy en nege ander gelukkige lesers elk ‘n gemengde kis Van Loveren-wyne wen, ter waarde van R319 elk, deur in te teken op die wynplaas se nuusbrief.

Van Loveren is alombekend in die wynbedryf, met handelsmerke soos die Four Cousins-wyn en die Christina van Loveren-reeks wat uiters gewild is. Bly dus op hoogte met die nuutste Van Loveren-nuus deur aan dié kompetisie deel te neem.

Vul eenvoudig jou besonderhede op die vorm hier onder in en Van Loveren sal jou kontak indien jy een van die wenners is.