Embriospoelings stel die teler in staat om genetiese vooruitgang te versnel, terwyl kunsmatige inseminasie ‘n meer uniform kalweroes bevoordeel.

Kontak Absolute Genetics South Africa gerus vir verdere inligting by https://absolutegenetics.co.za/.