Kry beskerming wat net so hard werk soos jy! Koop enige Drastic Deadline- of Drastic Deadline Extreme-produk en staan ‘n kans om een van vyf John Deere E110 Lawn Tractor 19HP’s te wen, ter waarde van R40 000 elk. Om in te skryf, SMS jou naam en die laaste vier nommers van die produk se strepieskode na 48422. Onthou om jou strokie te hou. Inskrywings is geldig vanaf 2 November tot 12 Desember 2020. SMS kos R1.50. Gratis SMSe of minute geld nie. Vir bepalings en voorwaardes besoek www.drasticdeadline.co.za.