As jy al begin beplan het aan jou doelwitte, avonture en voornemens vir jou nuwe hoofstuk, bied ons jou ’n geharde foon om saam te neem waar jy ook al gaan. En omdat mens nie elke jaar ’n nuwe slimfoon kan koop nie sal dit wys wees om in ’n foon te belê wat werklik sal hou.

Hetsy jy ’n kranige stapper, adrenalienvraat, boer of elektrisiën is – of bloot ’n sterker foon nodig het omdat jou kinders dit elke dag toets – hier’s ’n keur van Cat se beste geharde slimfone propvol kenmerke wat Cat-fone se navorsing toon hul klante werklik op die prys stel. 

Hoekom Cat®-fone? 

  • Uiters geharde duursaamheid
  • Werklik waterdig
  • Unieke geïntegreerde termiese beeldingstegonologie
  • Resultate: Durende prestasie in taai toestande
  • Potensieel lewensreddende termiese beeldingsopsporing 

CAT S31

  • Die Cat® S31 is gebou om te hou. Dit is van hoëgehalte- geharde materiale gemaak sodat jy (of jou kinders) dit met selfvertroue kan laat val, vuil word of in water dompel
  • Kragtige 4 000 mAh-battery
  • Waterdig tot 1,2 m vir 35 min.
  • 8MP-agterkamera en 2 MP-voorkamera
  • Stofdig en valbestand tot 1,8 m
  • Vibrasie-, sand-, soutmis- en drukbestand
  • Skerm: Superhelder 4,7” HD 
  • Geoptimaliseer vir buitegebruik met outo-natvinger- en handskoensteun

CAT 41

  • Die opvolger op die Cat S40-slimfoon, wat gebruik word deur mense wat in ’n verskeidenheid bedrywe werk of aan ontspanningsaktiwiteite soos fietsry, staptogte en hengel deelneem en gereeld hul foon onder druk plaas. 
  • Battery-vermoëns, geharde kenmerke en vertoontegnologieë
  • 5000mAh-battery wat tot 44 dae bystandstyd bied
  • Valtoets tot op beton van 1,8 m deurstaan
  • Waterdig tot op 2 m vir tot ’n uur onder water
  • Kan in direkte sonlig gelees word 
  • Kamera wat onder water gebruik kan word
  • Raakskerm kan met nat vingers of met handskoene aan beheer word
  • Groot en helder 5" Full HD-beeld wat deur die jongste krapbestande Corning® Gorilla® Glass 5 beskerm word
  • Battery Share-kenmerk stel jou in staat om ander toestelle of bykomstighede te laai en dien as ’n kragbank

CAT S61

  • Meet temperatuur van tot 30 m weg (of 15 m diep)
  • Valbestand (op beton getoets van tot 1,8 m)
  • Battery met 3,800mAh-vermoë – tot 30 uur se praattyd
  • Waterdig tot 5 m (vir ’n uur)
  • Gevorderde Qualcomm-verwerker

Klik hier om die CAT S61 te koop.