Word vandag deel van die Top Trop-span. Lees meer oor hoe boere hulle diere in Top Trop-kondisie hou. Produksie, reproduksie en immuniteit is alles belangrik vir 'n Top Trop. Met Bayer se betroubare diereprodukte, sal dit u help om beter produksie en reproduksie kuddesyfers te behaal. Maar, moet nie net ons woord hiervoor glo nie. In hierdie bylae (klik hier om af te laai), vertel produsente self presies hoe hulle te werk gaan om klein- en grootveekuddes gesond en meer produktief te hou.