Tech Terrain, met trots aangebied deur John Deere met die samewerking van Landbouweekblad en Brand Republic, is ’n weeklikse program in Afrikaans en Engels wat aangebied sal word deur mnre. Theo Vorster, uitvoerende hoof van Galileo Capital, en Tony Ndoro, ’n bekende in die Suid-Afrikaanse uitsaaiwese.

Volg @JohnDeereAfrica, @BrandRepublicSA en @Landbouweekblad op sosiale media waar nog besonderhede gegee sal word.