Lande soos Argentinië en Brasilië produseer tipies vleis goedkoper as in Suid-Afrika. Vleispryse het in September met 9% gestyg en is tans 39% hoër as verlede jaar hierdie tyd.