eNuus het tydens die 53ste Nampo-oesdag met Chris Burgess, hoofredakteur van die Landbouweekblad, gesels oor die laaste 100 jaar asook die publikasie se planne vir die toekoms.