Dis liefs nie vir bergagtige dele nie, maar ideaal om voorbrande mee te maak. Bartels is 'n dosent by die Tshwane Universiteit van Tegnologie en het 'n plaas in die distrik Skeerpoort.