Hul ekstensiewe veeboerdery stap ’n lang pad met dié tydskrif. Ondanks die Groot Depressie en poskantoorstakings was die tydskrif elke week op die koffietafel. 

Lees hier 'n artikel oor die Van Den Bergs en die rol wat Landbouweekblad in hulle boerdery gespeel het.