Dié konferensie word aangebied deur Landbouweekblad, VKB, Dekalb SA en Standard Bank – saam met die Riemland-studiegroep en Graan SA.

Inligting

Datum en plek: Die konferensie word op 19 en 20 Maart 2018 by die VKB-feesterrein op Reitz gehou.

Besprekings: Dalene Ricketts: e-pos: DRicketts@Landbou.com; tel. 021 406 2385.

Verblyf op Reitz (waaronder kampeer): Danie van Aswegen: sel 082 534 8372.

Navrae: Jacolette Kloppers: e-pos: jacolette.kloppers@Landbou.com; tel. 021 406 2594.

Lees hier meer oor die konferensie.