Dit stel jou in staat om drie trekkers se werk met slegs een trekker te doen. Op ’n goeie dag kan jy tot 500 bale vervoer.

Die vurk kos R 21 000 (BTW uitgesluit). Hy betaal homself in minder as twee weke terug.

Besoek gerus Myburgh Toerusting se webwerf, www.mtoer.co.za, om meer te sien oor dié implement asook die wye reeks ander toerusting wat te koop is.

‘n Boer maak ‘n plan, maar Myburgh maak die toerusting!