Mnr. Jurie Uys van Heidelberg het die grootkampioen wa-span van agt SA Vlaamperde op die naweek se Swartlandskou by Moorreesburg gedryf.

Mnre. Bennie en Hennie Kloppers van Bredasdorp, wat mnr. Martin Eksteen se span van Caledon gedryf het, gooi agterna 'n Kaapse draai.

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe.