Ingevoerde hoender wat in Amerika goedkoop geproduseer word met die hulp van regeringsubsidies bedreig die voortbestaan van Suid-Afrikaanse boere. Dié jarelange stryd om oorlewing is tans besig om plaaslike boere uit die mark te dryf.