Die McHale Fusion 3 word vanaf Ierland ingevoer en is op die jaarlikse MPO Noord-kuilvoerdag op Lichtenburg gedemonstreer. (Volledige artikel met besonderhede in LBW van 24 Maart 2017) Video: Charl van Rooyen