Dié boereplan van mnr. CA van Niekerk van die plaas Ratelfontein in Calvinia is in Landbouweekblad gepubliseer en daarná verskeie kere aangepas.