Met ’n stewige sleepvermoë, wipbak en swaardiensonderstel kan dié veeldoelige voertuig ’n vrag van tot een ton karwei en aflaai. Dit kan ook drie tot ses passasiers vervoer.

Prys: Die model met die Polaris-pertrolenjin (570 cm³) kos R289 800 en die dieselmodel (1 028 cm³) R335 800.

NAVRAE: Webwerf: http://www.mfangano.co.za; me. Precious Mashinini, sel 072 244 9551, tel. 011 440 2072

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe.