’n Fox-resiesonderstel bied veerbeweging van 60 cm tussen die wiele en die bakwerk, en die voertuig se viertrekvermoë kan by verskillende terreine aanpas.

Sy topspoed is tot 145 km/h beperk.

Prys: Die topmodel kos R449 000, maar modelle met ander afwerkings is vanaf R419 900 beskikbaar.

NAVRAE: Mnr. Craig Lanham-Love, e-pos: info@fcbrands.co.za; tel 011 462 4390.

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe.