Terug na Landbou
Eeufees - aftelling
21 Mei 2019
DAE
URE
MINUTE
SEKONDE
LandbouWeekblad deur die jare
1919-2019
Eckart Kassier: Stuurman in die 1990's se stormjare
Eckart Kassier: Stuurman in die 1990's se stormjare

Eckart Kassier was aan die stuur van seker die grootste omwenteling in die SA landbou....

131 keer gelees
Mikro-skoonmakers takel waterslaai
Mikro-skoonmakers takel waterslaai

Waterslaai (Pistia stratiotes) het die Mahlongwanarivier naby Umkomaas aan die begin van...

Windpomp-bou nie speletjies nie
Windpomp-bou nie speletjies nie

Toe die Engelbrecht-broers van Eselsfontein eers by Oom Apie gesien het hoe gaaf ’n...

61 keer gelees
Geen rooibosteeparty in Amerika
Geen rooibosteeparty in Amerika

Die uitvoer van rooibostee na Amerika kon in 2002 bemoeilik word vanweë die registrasie...

17 keer gelees
Nuwejaar: Boeresport op Melkbosstrand
Nuwejaar: Boeresport op Melkbosstrand

Tweede Nuwejaar (2 Januarie) is tradisioneel boeresportdag op Melkbosstrand naby...

Meerlinge was standaard op dié plaas
Meerlinge was standaard op dié plaas

Watter boer sal nie juig as eenlinge as 't ware die uitsondering in sy plaas is nie? In...

24 keer gelees
Gunsteling-voorblaaie
Lees Meer
SPOTPRENTE
Lees Meer
Eierbedryf wurg aan mielieprys
Eierbedryf wurg aan mielieprys

Die eierbedryf het in 2002 geworstel om aan te pas by die hoër mielieprys. Die voorsitter van Graan SA, mnr. Bully Botma, sê egter die SA Pluimvee-organisasie kan nie graanboere verantwoordelik hou vir dié hoë pryse nie, want húl mielies is lankal teen R700/ton tot R800/ton verkoop.

14 keer gelees
MPO speen melkboere
MPO speen melkboere

Melkboere is ongelukkig omdat die MPO, wat deur hulle gefinansier word, in die nuwe alliansie (met Melk SA) met melkkopers heul. Só het mnr. Machiel Scheepers, uittredende voorsitter van Holstein SA, op dié genootskap se algemene jaarvergadering in 2002 gesê.

14 keer gelees
'Ondersteuning' vervang subsidies
'Ondersteuning' vervang subsidies

Die EU het in 2003 aanvaar dat subsidies moet waai, maar hy sou boere steeds "landelik ondersteun".

0 keer gelees
GESELS
Lees Meer
Waar kom melkboere se hulp vandaan?
Waar kom melkboere se hulp vandaan?

Melkboere se oorlewingstryd is nie onbekend nie en daarom is dit net die heel grotes wat oorleef. Tog word min gedoen om melkboere te help.

56 keer gelees
Groot Toren: Historiese plaas weer opgebou
Groot Toren: Historiese plaas weer opgebou

Die historiese Groot Toren, die oudste bewoonde en eens vooraanstaande plaas in die Hantam waar ’n gruwelike moord gepleeg is, word nou, ná jare van verwaarlosing, weer opgebou.

23 keer gelees
Dorp van die Jaar: Bravo vir die platteland
Dorp van die Jaar: Bravo vir die platteland

Dorpe op Suid-Afrika se platteland het ondanks heelwat ongunstige faktore nog nie gaan lê nie, maar dra hul onderskeie vaandels met trots.

14 keer gelees
OPSITKERS
Lees Meer
'Deur Here se genade' lewe paartjie lank saam
'Deur Here se genade' lewe paartjie lank saam

"Ek was 34 toe almal vir my vra wanneer ek trou. My antwoord was: Ek is te arm," het Ou Coenie aan Landbouweekblad se Opsitkers geskryf.

0 keer gelees
Opsitkers gee leser 'heel beste man'
Opsitkers gee leser 'heel beste man'

Ursula Pretorius was 32 jaar oud, ongetroud, het in Marquard gewoon en was baie alleen. Toe, in September 1990, plaas sy haar naam in die Opsitkers.

0 keer gelees
Paartjie meer as 50 jaar gelukkig danksy Opsitkers
Paartjie meer as 50 jaar gelukkig danksy Opsitkers

In die Montana-aftreeoord in Pretoria woon ’n egpaar wat reeds langer as 50 jaar gelukkig getroud is.

0 keer gelees
TOEKA
Lees Meer
Toeka: ‘Dwergbees’ is ook bergbees
Toeka: ‘Dwergbees’ is ook bergbees

As dit by bergklim kom, is daar min beessoorte wat by die Dexter kan kers vashou.

14 keer gelees
Botter te koop in mini-pakkies
Botter te koop in mini-pakkies

Keurbotter in mini-pakkies van 5c was in 1968 vir die eerste keer aan die Witwatersrand te koop, waarna dit in die hele land beskikbaar was. Dit het deel gevorm van die Suiwelraad se veldtog om botterverbruik te verhoog.

16 keer gelees
Rekord vir trekkerverkope
Rekord vir trekkerverkope

Mnr. Rhys Evans, bekende boer en sakeman van die plaas Huntersvlei, Viljoenskroon, het in 1968 nie minder as 50 nuwe Massey-Ferguson-trekkers van ’n trekkerhandelaar op Kroonstad gekoop.

18 keer gelees