BVG_Logo
BEAN 09/04 7590 64,00
CORN 09/04 3210 0,00
SOYA 09/04 7175 107,00
SUNS 09/04 8490 136,00
WEAT 09/04 4870 10,00
WMAZ 09/04 3140 48,00
YMAZ 09/04 3300 41,00
AMT_Logo
Ave Wool (clean) 09/04 16103 0,00
Beeste A2/3 09/04 5174 0,00
Beeste AB2/3 09/04 5029 -0,02
Beeste B2/3 09/04 4711 -0,02
Beeste C2/3 09/04 4389 0,00
Ewes (Goats) 09/04 3532 0,34
Feeder Lamb 09/04 3995 -0,08
Kids (under 30kg) 09/04 4636 0,13
Large (above 40kg) 09/04 3194 0,50
Medium (30-40kg) 09/04 4258 0,02
Pluimvee (Bevrore) 09/04 2751 -0,04
Pluimvee (Vars) 09/04 2686 -0,04
Pluimvee IQF 09/04 2607 -0,04
Skaap A2/3 09/04 8342 -0,02
Skaap AB2/3 09/04 7268 0,00
Skaap B2/3 09/04 6654 -0,03
Skaap C2/3 09/04 6497 0,03
Speenkalf 09/04 3686 0,00
Spekvarke 09/04 2913 0,00
Varkwors 09/04 2356 -0,13
Vleisvarke 09/04 3104 0,00
V: Aartappels as byvoeding vir skape
Ons kry by ons boere-unie in die Noord-Kaap geskenkte aartappels as droogtevoeding. Kan ek hulle vir uier-ooe en ooie met klein lammertjies voer? Gee tans die ooie so 2,5 kg lakterende ooi pille en wil die aartappels as byvoeding voer. Ek weet van opblaas as aartappels in die slukderm vassit. Moet dit deur die hamermeule gaan?
Deur: .23 Augustus 2020 839 keer gelees
A. Antwoord
Vars aartappels is hoog in energie (vergelyk met mielies). Vars aartappels kan dus as energieaanvulling gevoer word. Ek stel voor niks meer as 1kg/skaap/dag nie. 

By skape is die risiko laag dat hulle sal stik en opblaas omdat skape geneig is om stukke af te byt en te kou. Beeste is gulsig en sluk heel aartappels in wat probleme soos opblaas kan veroorsaak.  Lees ook hierdie inligting oor die voeding van aartappelskille

Geskryf deur: Ulrich Müller, nasionale tegniese bestuurder by Voermol.
23 Augustus 2020
Kyk in die Indeks na alle antwoorde om vas te stel of jou vraag nie reeds beantwoord is nie. Ons kan ongelukkig nie vae en baie algemene navrae beantwoord nie.
Ons kommentaarbeleid

LANDBOUWEEKBLAD EN NETWERK24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier