V: Balju se betrokkenheid by veilings
Mag die balju op dieselfde dag waarop goedere teruggeneem is reeds die veiling hou? Mag familie of kontakte van die balju op goedere bie?
Deur: .09 Maart 2021
261 keer gelees
A. Antwoord
‘n Baljuveiling word ingevolge die bepalings van die wet gehou. Dit moet in die plaaslike koerant ge-adverteer word sodat alle partye kennis van die datum van die veiling kry. Op die dag van die veiling kan enige lid van die publiek op goedere wat verkoop word bie. Geen bates mag privaat verkoop word nie.
Butch van Blerk is direkteur: Bill Tolken Hendrikse Ingelyf, van Bellville, Kaapstad.
09 Maart 2021
Butch van Blerk is direkteur: Bill Tolken Hendrikse Ingelyf, van Bellville, Kaapstad.
Kyk in die Indeks na alle antwoorde om vas te stel of jou vraag nie reeds beantwoord is nie. Ons kan ongelukkig nie vae en baie algemene navrae beantwoord nie.
LANDBOUWEEKBLAD EN NETWERK24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier