BVG_Logo
BEAN 09/07 5622 0,00
CORN 09/07 2299 0,00
SOYA 09/07 6936 -4,00
SUNS 09/07 5915 -36,00
WEAT 09/07 5649 -17,00
WMAZ 09/07 2628 19,00
YMAZ 09/07 2726 15,00
AMT_Logo
Beeste A2/3 03/07 4383 -0,02
Beeste AB2/3 03/07 4301 -0,02
Beeste B2/3 03/07 4105 -0,05
Beeste C2/3 03/07 3864 0,00
Feeder Lamb 03/07 4129 -0,02
Kids (under 30kg) 03/07 3825 0,16
Large (above 40kg) 03/07 3231 0,40
Medium (30-40kg) 03/07 3745 -0,40
Pluimvee (Bevrore) 03/07 2439 0,00
Pluimvee (Vars) 03/07 2424 0,00
Pluimvee IQF 03/07 2308 0,00
She goats 03/07 3486 -0,14
Skaap A2/3 03/07 8247 -0,02
Skaap AB2/3 03/07 6379 -0,03
Skaap B2/3 03/07 5961 0,00
Skaap C2/3 03/07 6165 -0,05
Speenkalf 03/07 2868 0,03
Spekvarke 03/07 2250 -0,04
Varkwors 03/07 1663 -0,24
Vleisvarke 03/07 2358 -0,08
V: Biologiese beheer van muskiete
Ek boer op die Botswanagrens Noord van Thabazimbi. Hier is baie poele water wat a.g.v. turf nie vinnig gaan dreineer nie. Ek is bekommerd oor muskiete, die water staan al maande stil. Is daar ‘n middel wat ons kan spuit wat nie nadelig is vir bokke nie?
Deur: .19 April 2018 43 keer gelees
A. Antwoord
Om muskietlarwes te beheer is daar ‘n Bacillus thuringiensis bakterie onder handelsnaam Vectobac WG, met registrasienommer L7224, wat deur Philagro versprei word, beskikbaar.


Kontak vir Albert de Klerk by Philagro, skakel 082 552 1687.

Geskryf op 20 Maart 2017 deur: Dr Gerhard H Verdoorn, Griffon Poison Information Centre e-pos: nesher@tiscali.co.za
14 Junie 2018
Kyk in die Indeks na alle antwoorde om vas te stel of jou vraag nie reeds beantwoord is nie. Ons kan ongelukkig nie vae en baie algemene navrae beantwoord nie.
Ons kommentaarbeleid

LANDBOUWEEKBLAD EN NETWERK24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier