BVG_Logo
BEAN 07/05 8368 149,00
CORN 07/05 4098,6 72,60
SOYA 07/05 7670 129,00
SUNS 07/05 8985 21,00
WEAT 07/05 5230 41,00
WMAZ 07/05 3600 65,00
YMAZ 07/05 3759,2 65,20
AMT_Logo
Ave Wool (clean) 30/04 16274 -0,02
Beeste A2/3 30/04 5230 -0,02
Beeste AB2/3 30/04 5097 -0,04
Beeste B2/3 30/04 4691 0,00
Beeste C2/3 30/04 4508 0,00
Ewes (Goats) 30/04 4212 0,12
Feeder Lamb 30/04 4330 -0,07
Kids (under 30kg) 30/04 5517 0,11
Large (above 40kg) 30/04 4212 0,09
Medium (30-40kg) 30/04 4973 -0,02
Pluimvee (Bevrore) 30/04 2743 0,07
Pluimvee (Vars) 30/04 2728 0,11
Pluimvee IQF 30/04 2616 0,15
Skaap A2/3 30/04 8501 -0,02
Skaap AB2/3 30/04 7323 -0,04
Skaap B2/3 30/04 6695 0,00
Skaap C2/3 30/04 5753 0,16
Speenkalf 30/04 3749 0,00
Spekvarke 30/04 2895 -0,03
Varkwors 30/04 2423 0,04
Vleisvarke 30/04 3069 -0,03
V: Bitter suurlemoene
My suurlemoene is bitter soos pomelo’s. Wat kan ek die bome gee om hulle suurder te maak in plaas van bitter. Ek bly op Debennin in die Noord Kaap. Die grond is baie kalkerig en word besproei met boorgat water wat ook hard is.
Deur: .08 Julie 2020 2060 keer gelees
A. Antwoord
Ek neem aan uit die inlingting wat jy verskaf het dat die pH van jou grond hoog, groter as pH 6.5 is (baie kalk en water hard). Ek sal beslis probeer om die grond meer aan die laer pH kant (< pH 6) te kry. Werk twee koppies blomswawel per vierkante meter so 20 cm diep in die grond in. Probeer die blomswawel so goed as moontlik met die grond te vermeng.

Ammoniumsulfaatkunsmis teen 25 g/mkan ook help. Moet nie altwee gelyktydig toedien nie. Dien eers die ammoniumsulfaatkunsmis toe en as daar geen reaksie is nie, gebruik dan die blomswawel. As die blare aan die gelerige kant is, kan 'n blaarbespuiting van ysterchelate moontlik help, maar om die aanbeveling te maak benodig ek 'n blaarontleding. 

*Geskryf deur dr. Eduard Hoffman, hoof van die departement grondkunde aan die Universiteit Stellenbosch.
02 Maart 2021
Kyk in die Indeks na alle antwoorde om vas te stel of jou vraag nie reeds beantwoord is nie. Ons kan ongelukkig nie vae en baie algemene navrae beantwoord nie.
Ons kommentaarbeleid

LANDBOUWEEKBLAD EN NETWERK24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier