BVG_Logo
BEAN 09/04 7590 64,00
CORN 09/04 3210 0,00
SOYA 09/04 7175 107,00
SUNS 09/04 8490 136,00
WEAT 09/04 4870 10,00
WMAZ 09/04 3140 48,00
YMAZ 09/04 3300 41,00
AMT_Logo
Ave Wool (clean) 09/04 16103 0,00
Beeste A2/3 09/04 5174 0,00
Beeste AB2/3 09/04 5029 -0,02
Beeste B2/3 09/04 4711 -0,02
Beeste C2/3 09/04 4389 0,00
Ewes (Goats) 09/04 3532 0,34
Feeder Lamb 09/04 3995 -0,08
Kids (under 30kg) 09/04 4636 0,13
Large (above 40kg) 09/04 3194 0,50
Medium (30-40kg) 09/04 4258 0,02
Pluimvee (Bevrore) 09/04 2751 -0,04
Pluimvee (Vars) 09/04 2686 -0,04
Pluimvee IQF 09/04 2607 -0,04
Skaap A2/3 09/04 8342 -0,02
Skaap AB2/3 09/04 7268 0,00
Skaap B2/3 09/04 6654 -0,03
Skaap C2/3 09/04 6497 0,03
Speenkalf 09/04 3686 0,00
Spekvarke 09/04 2913 0,00
Varkwors 09/04 2356 -0,13
Vleisvarke 09/04 3104 0,00
V: Blaarkopmeel as voeding
Ek boer in die Hoëveld op suurveld. Ek het ‘n klomp sakke blaarkopmeel en wil graag hoor watter mengsel ek daarmee kan maak vir my bulle en teen watter hoeveelheid ek dit moet voer per bul?
Deur: .13 September 2020 622 keer gelees
A. Antwoord
As duimreël bevat blaarkopmeel sowat ‘n derde mielieblare en sowat tweederdes graan. ‘n Goeie mengsel sal dus wees: 
150kg Voermol SB 100 
25kg Voermol Procon 33 
750kg Blaarkopmeel 

Totaal: 925kg 

Hierdie is ‘n volledige voer en kan ad lib. gevoer word. Indien bulle te vet word, beperk tot sowat 1.5% tot 2% van liggaamsmassa plus hooi en/of weiding.

Geantwoord deur mnr. Ulrich Müller, tegniese bestuurder van Voermol Voere.
13 September 2020
Kyk in die Indeks na alle antwoorde om vas te stel of jou vraag nie reeds beantwoord is nie. Ons kan ongelukkig nie vae en baie algemene navrae beantwoord nie.
Ons kommentaarbeleid

LANDBOUWEEKBLAD EN NETWERK24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier