BVG_Logo
BEAN 07/05 8368 149,00
CORN 07/05 4098,6 72,60
SOYA 07/05 7670 129,00
SUNS 07/05 8985 21,00
WEAT 07/05 5230 41,00
WMAZ 07/05 3600 65,00
YMAZ 07/05 3759,2 65,20
AMT_Logo
Ave Wool (clean) 07/05 16414 -0,01
Beeste A2/3 07/05 5194 0,02
Beeste AB2/3 07/05 5101 0,00
Beeste B2/3 07/05 4721 -0,02
Beeste C2/3 07/05 4468 0,02
Ewes (Goats) 07/05 4458 -0,13
Feeder Lamb 07/05 4417 -0,05
Kids (under 30kg) 07/05 6167 -0,19
Large (above 40kg) 07/05 3964 0,15
Medium (30-40kg) 07/05 4771 0,08
Pluimvee (Bevrore) 07/05 2776 -0,04
Pluimvee (Vars) 07/05 2743 -0,04
Pluimvee IQF 07/05 2614 0,00
Skaap A2/3 07/05 8563 -0,01
Skaap AB2/3 07/05 7451 -0,03
Skaap B2/3 07/05 6660 0,02
Skaap C2/3 07/05 6273 -0,14
Speenkalf 07/05 3740 0,00
Spekvarke 07/05 2869 0,03
Varkwors 07/05 2390 0,04
Vleisvarke 07/05 2979 0,10
V: Boomlusern en Moringa in veepille
Indien ek boomlusern en moringa deur my hamermeul sit en dit wil verpil, wat is die verhouding wat gebruik moet word?
Deur: .20 Januarie 2021 386 keer gelees
A. Antwoord
Beide hierdie gewasse is uitstekende ruvoerbronne met soortgelyke proteïen-waarde as lusernhooi. Vir insluiting om te verpil moet die vesel kwaliteit van die ruvoer in gedagte gehou word. Hierdie kwaliteit is die blaar tot stingel verhouding.  

Hoe meer blare, hoe hoër kan die insluiting wees. Die duimreel is dat 20% ingesluit word vir volledige afrondmengsels en 40% vir byvoorbeeld volledige lamhokmengsels. 

Geskryf deur Dr. Josef van Wyngaard
Tegniese Bestuurder
Voermol Voere 
20 Januarie 2021
Kyk in die Indeks na alle antwoorde om vas te stel of jou vraag nie reeds beantwoord is nie. Ons kan ongelukkig nie vae en baie algemene navrae beantwoord nie.
Ons kommentaarbeleid

LANDBOUWEEKBLAD EN NETWERK24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier