BVG_Logo
BEAN 10/07 5597 0,00
CORN 10/07 2338 0,00
SOYA 10/07 6996 64,00
SUNS 10/07 5931,2 13,20
WEAT 10/07 5589 -62,00
WMAZ 10/07 2648 21,00
YMAZ 10/07 2742 15,00
AMT_Logo
Beeste A2/3 03/07 4383 -0,02
Beeste AB2/3 03/07 4301 -0,02
Beeste B2/3 03/07 4105 -0,05
Beeste C2/3 03/07 3864 0,00
Feeder Lamb 03/07 4129 -0,02
Kids (under 30kg) 03/07 3825 0,16
Large (above 40kg) 03/07 3231 0,40
Medium (30-40kg) 03/07 3745 -0,40
Pluimvee (Bevrore) 03/07 2439 0,00
Pluimvee (Vars) 03/07 2424 0,00
Pluimvee IQF 03/07 2308 0,00
She goats 03/07 3486 -0,14
Skaap A2/3 03/07 8247 -0,02
Skaap AB2/3 03/07 6379 -0,03
Skaap B2/3 03/07 5961 0,00
Skaap C2/3 03/07 6165 -0,05
Speenkalf 03/07 2868 0,03
Spekvarke 03/07 2250 -0,04
Varkwors 03/07 1663 -0,24
Vleisvarke 03/07 2358 -0,08
V: Kanola as waardevolle weidingsbron
Wat is die waarde van kanola as aangeplante weiding?
Deur: .25 Junie 2020 184 keer gelees
A. Antwoord
Dit kan werk. Volgens Piet Lombard van die Wes-Kaapse departement van landbou (PietL@elsenburg.com) word die praktyk van wei van kanola wel deur sommige Wes-Kaapse boere met sukses toegepas. Daar mag ‘n effense verlaging in opbrengs van kanola wees, afhangend van die tipe kanola, plantdatum en tyd van beweiding. 

Lammers het uitstekend gegroei met beweiding op canola (220g/dag). Die volgende word ook deur Piet gesê: “Ongelukkig het ek geen data nie. Dit werk baie goed, waar die boere vroeg plant en bewei. Daarna laat hulle dit hergroei en en oes later. 

Dis smaaklik en is ‘n goeie weiding. Ek is net ongemaklik oor die siekte swartstam wat die plant infekteer waar ons gevreet het. Ek beveel boere aan om vir die swam te spuit na beweiding.” Dit word nie op grootskaal in SA gedoen nie. 

Kanolakuilvoer 
Kanolakuilvoer het sy uitdagings met moeilike verwelking, hoë vog en lae suiker inhoud. Die stamme is ook redelik hard en hol wat kompaksie bemoeilik. Indien kanola ingekuil word moet dit verkieslik verwelk tot 40% DM en met ‘n presisiekerwer gekerf word. Kanola is nie ‘n ideale kuilvoergewas nie.

Klik op hierdie skakels vir meer inligting:


25 Junie 2020
Kyk in die Indeks na alle antwoorde om vas te stel of jou vraag nie reeds beantwoord is nie. Ons kan ongelukkig nie vae en baie algemene navrae beantwoord nie. BELANGRIK: Sluit jou eposadres én telefoonnommer in om te verseker dat jou vraag beantwoord word.
Ons kommentaarbeleid

LANDBOUWEEKBLAD EN NETWERK24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier