BVG_Logo
BEAN 28/02 4960 0,00
CORN 28/02 2232 0,00
SOYA 28/02 6130 135,00
SUNS 28/02 5341 81,00
WEAT 28/02 4861 31,00
WMAZ 28/02 2528 -55,00
YMAZ 28/02 2442 -15,00
AMT_Logo
Beeste A2/3 21/02 4638 0,00
Beeste AB2/3 21/02 4512 -0,02
Beeste B2/3 21/02 4200 0,00
Beeste C2/3 21/02 4009 0,00
Feeder Lamb 21/02 3333 0,00
Goats < 30kg 03/01 4210 0,00
Goats > 45kg 03/01 3971 0,00
Goats 30-45kg 03/01 3771 0,00
Goats Ewes 03/01 3296 0,00
Pluimvee (Bevrore) 21/02 2696 -0,04
Pluimvee (Vars) 21/02 2705 0,11
Pluimvee IQF 21/02 2416 0,08
Skaap A2/3 21/02 7217 0,01
Skaap AB2/3 21/02 5644 -0,05
Skaap B2/3 21/02 5502 0,04
Skaap C2/3 21/02 5154 -0,02
Speenkalf 21/02 3146 0,10
Spekvarke 21/02 2475 0,00
Varkwors 21/02 1865 0,00
Vleisvarke 21/02 2607 0,08
V: Drakrag van Mpumalanga se hoëveld
Wat is die drakrag van natuurlike weiding op die hoëveld, Mpumalanga? Die jongste artikel wat ek kon opspoor dateer uit 2016. Dit sê dat dragkrag van weiding/GVE van 1-2ha na 8-10ha/GVE verander het. Is 1GVE nog gelykstaande aan 6KVE?
Deur: Annelize03 Julie 2019 1551 keer gelees
A. Antwoord
Hier is die amptelike ha/GV- syfers vir Mpumalanga en nabye omgewing. Die aanname dat 6KVE gelyk is aan 1GVE is gevaarlik, want dit gaan oor ras, raamgrootte, fisiologiese funksie (laktasie, groei ens). U behoort die amptelike skalingsyfers wat reeds vanaf 1983 bestaan van die landboudepartement te kan bekom. 

*Geantwoord deur dr. Heinz Meissner, veekundige konsultant.
15 Oktober 2019
Kyk in die Indeks na alle antwoorde om vas te stel of jou vraag nie reeds beantwoord is nie. Ons kan ongelukkig nie vae en baie algemene navrae beantwoord nie.
Ons kommentaarbeleid

LANDBOUWEEKBLAD EN NETWERK24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier