BVG_Logo
BEAN 07/05 8368 149,00
CORN 07/05 4098,6 72,60
SOYA 07/05 7670 129,00
SUNS 07/05 8985 21,00
WEAT 07/05 5230 41,00
WMAZ 07/05 3600 65,00
YMAZ 07/05 3759,2 65,20
AMT_Logo
Ave Wool (clean) 30/04 16274 -0,02
Beeste A2/3 30/04 5230 -0,02
Beeste AB2/3 30/04 5097 -0,04
Beeste B2/3 30/04 4691 0,00
Beeste C2/3 30/04 4508 0,00
Ewes (Goats) 30/04 4212 0,12
Feeder Lamb 30/04 4330 -0,07
Kids (under 30kg) 30/04 5517 0,11
Large (above 40kg) 30/04 4212 0,09
Medium (30-40kg) 30/04 4973 -0,02
Pluimvee (Bevrore) 30/04 2743 0,07
Pluimvee (Vars) 30/04 2728 0,11
Pluimvee IQF 30/04 2616 0,15
Skaap A2/3 30/04 8501 -0,02
Skaap AB2/3 30/04 7323 -0,04
Skaap B2/3 30/04 6695 0,00
Skaap C2/3 30/04 5753 0,16
Speenkalf 30/04 3749 0,00
Spekvarke 30/04 2895 -0,03
Varkwors 30/04 2423 0,04
Vleisvarke 30/04 3069 -0,03
V: Kan ’n verkoper ’n verband aan ’n koper gee?
Kan ’n eienaar (verkoper) ’n verband aan ’n koper gee, of moet die verkoper geregistreer wees as ’n kredietverskaffer?
Deur: Chris van Wijk 15 April 2021 41 keer gelees
A. Antwoord
’n Eienaar (verkoper) kan ’n verband aan ’n koper gee vir die volle of ’n gedeelte van die uitstaande koopprys. Die Nasionale Kredietwet vereis dan dat die verkoper as kredietverskaffer in terme van die wet geregistreer moet wees. 

Dit is ’n vereiste, anders is die uitleentransaksie en selfs die skuld in terme van die verband nietig en onverhaalbaar. Dit kan daartoe lei dat die verkoper nie die uitstaande bedrag in terme van die verband kan verhaal nie en in die proses alles kan verloor.
03 Mei 2021
Kyk in die Indeks na alle antwoorde om vas te stel of jou vraag nie reeds beantwoord is nie. Ons kan ongelukkig nie vae en baie algemene navrae beantwoord nie.
Ons kommentaarbeleid

LANDBOUWEEKBLAD EN NETWERK24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier