BVG_Logo
BEAN 19/10 6380 -126,00
CORN 19/10 2647 -29,00
SOYA 19/10 8355 0,00
SUNS 19/10 7920 -56,00
WEAT 19/10 5241 41,00
WMAZ 19/10 3770 40,00
YMAZ 19/10 3566,4 4,40
AMT_Logo
Beeste A2/3 16/10 4969 -0,04
Beeste AB2/3 16/10 4791 -0,02
Beeste B2/3 16/10 4407 0,00
Beeste C2/3 16/10 4145 -0,02
Ewes (Goats) 16/10 3427 -0,23
Feeder Lamb 16/10 4206 0,05
Kids (under 30kg) 16/10 5625 0,14
Large (above 40kg) 16/10 4601 -0,02
Medium (30-40kg) 16/10 4521 0,18
Pluimvee (Bevrore) 16/10 2544 0,04
Pluimvee (Vars) 16/10 2486 0,04
Pluimvee IQF 16/10 2382 0,04
Skaap A2/3 16/10 8850 0,00
Skaap AB2/3 16/10 7598 0,00
Skaap B2/3 16/10 6763 -0,01
Skaap C2/3 16/10 6759 -0,03
Speenkalf 16/10 3670 0,03
Spekvarke 16/10 2834 -0,04
Varkwors 16/10 2771 -1,02
Vleisvarke 16/10 3079 -0,03
V: Elandsboontjie neem oor op plaas
Ek besit ’n plaas naby Swartwater in Limpopo en het elke jaar al hoe meer probleme met elandsboontjie. Die plaas was erg oorbewei toe ek dit drie jaar terug gekoop het, maar dit het intussen redelik herstel. Ek het al verskeie verskillende soorte gif, soos roundup en impala, gebruik om die probleem hok te probeer slaan, maar tot dusver het niks gewerk nie. Wat staan my te doen?
Deur: Riaan 14 Januarie 2020 2704 keer gelees
A. Antwoord
Elandsboontjie (Elephantorrhiza elephantina) is bogronds ’n klein struikie, maar ondergronds het dit dik en lang stingels wat tot 8 m lank kan raak. Dit is met ander woorde as’t ware ’n ondergrondse boom. 

Die klein blaartjies bemoeilik die opname van onkruiddoders wat toegedien word, en die groot verdunningsfaktor wat die wortels bydra, maak beheer met onkruiddoders baie moeilik. Dit is ’n inheemse plantsoort en geen onkruiddoders is spesifiek vir die beheer daarvan geregistreer nie. Die plant is onsmaaklik vir diere en kan klaarblyklik by tye selfs toksies wees.  

Dr. Charlie Reinhardt is verbonde aan die Villa Academy en is buitengewone professor in onkruidwetenskap aan die departement agronomie, Universiteit Stellenbosch, en navorsingsleier van die SAHRI aan die Universiteit van Pretoria.
28 Februarie 2020
Kyk in die Indeks na alle antwoorde om vas te stel of jou vraag nie reeds beantwoord is nie. Ons kan ongelukkig nie vae en baie algemene navrae beantwoord nie.
Ons kommentaarbeleid

LANDBOUWEEKBLAD EN NETWERK24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier