BVG_Logo
BEAN 23/10 5050,8 -42,20
CORN 23/10 2257,8 -7,20
SOYA 23/10 5950 -49,00
SUNS 23/10 5580 -8,00
WEAT 23/10 4428 -6,00
WMAZ 23/10 2860 -24,00
YMAZ 23/10 2780,8 -15,20
AMT_Logo
Beeste A2/3 07/05 4429 -0,25
Beeste AB2/3 07/05 4261 -0,59
Beeste B2/3 07/05 3900 -0,08
Beeste C2/3 07/05 3811 -0,37
Bokke – Jong (Bo 45Kg) 07/05 2750 -10,00
Goats - kids (below 45kg) 07/05 3091 3,86
Pluimvee (Bevrore) 07/05 2530 -0,28
Pluimvee (Vars) 07/05 2602 -0,15
Pluimvee IQF 07/05 2332 3,40
She goats 07/05 3041 -29,40
Skaap A2/3 07/05 6435 0,16
Skaap AB2/3 07/05 5393 2,00
Skaap B2/3 07/05 5485 0,45
Skaap C2/3 07/05 4854 1,52
Skaap Feeder Lamb 07/05 3215 -1,74
Speenkalf 07/05 2668 -0,19
Spekvarke 07/05 2070 0,14
Varkwors 07/05 1506 -0,60
Vleisvarke 07/05 2188 0,14
V: Fluitjiesriete as veevoer
Op my plot is daar ‘n nie-konstantlopende rivier en sny die plot so te sê in twee dele. Daar is baie riete langs die rivier en gevolglik kan ek nie altyd die skape sien nie en word hulle gesteel. Kan ek die riete afsny en vir veevoer gebruik as ek hulle maal. Ek beplan om ook ‘n paar beeste in te bring. Gee my asb raad.
Deur: Arno30 April 2018 6356 keer gelees
A. Antwoord
Rivierriete en ek neem aan dat dit fluitjiesriet is, kan as ruvoer vir dierevoeding gebruik word. Om goeie benutting te kry, moet die droë fluitjiesriete gemaal en met Voermol Melassemeel gemeng word om die smaaklikheid daarvan te verhoog. Meng 40kg Voermol Melassemeel met 200kg gemaalde fluitjiesriet. Fluitjiesriet kan ook ingekuil word en die normale praktyke om goeie gehalte kuilvoer te maak, moet gevolg word. 

Geskryf op 8 Augustus 2012 deur Hendrik van Pletzen, Tegniese Bestuurder, Voermol Voere E-pos: hendrikvp@mweb.co.za
05 Junie 2018
Kyk in die Indeks na alle antwoorde om vas te stel of jou vraag nie reeds beantwoord is nie. Ons kan ongelukkig nie vae en baie algemene navrae beantwoord nie. BELANGRIK: Sluit jou eposadres én telefoonnommer in om te verseker dat jou vraag beantwoord word.
Ons kommentaarbeleid

LANDBOUWEEKBLAD EN NETWERK24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier