BVG_Logo
BEAN 20/09 5080 54,00
CORN 20/09 2182,4 23,40
SOYA 20/09 5781 10,00
SUNS 20/09 5481 30,00
WEAT 20/09 4687 0,00
WMAZ 20/09 2874,8 42,80
YMAZ 20/09 2735 39,00
AMT_Logo
Beeste A2/3 07/05 4429 -0,25
Beeste AB2/3 07/05 4261 -0,59
Beeste B2/3 07/05 3900 -0,08
Beeste C2/3 07/05 3811 -0,37
Bokke – Jong (Bo 45Kg) 07/05 2750 -10,00
Goats - kids (below 45kg) 07/05 3091 3,86
Pluimvee (Bevrore) 07/05 2530 -0,28
Pluimvee (Vars) 07/05 2602 -0,15
Pluimvee IQF 07/05 2332 3,40
She goats 07/05 3041 -29,40
Skaap A2/3 07/05 6435 0,16
Skaap AB2/3 07/05 5393 2,00
Skaap B2/3 07/05 5485 0,45
Skaap C2/3 07/05 4854 1,52
Skaap Feeder Lamb 07/05 3215 -1,74
Speenkalf 07/05 2668 -0,19
Spekvarke 07/05 2070 0,14
Varkwors 07/05 1506 -0,60
Vleisvarke 07/05 2188 0,14
V: Geslagsbepaling van tarentale
Ek het mak tarentale en wil graag weet hoe ek gaan bepaal of hulle mannetjies of wyfies is? Bly hulle in pare of moet ek meer as 1 wyfie per mannetjie aanhou?
Deur: .27 Augustus 2019 402 keer gelees
A. Antwoord
Eerstens die vraag oor geslagsbepaling: Die chirurgiese geslagsbepaling, wat met 'n arthroskoop gedoen word, is 100% akkuraat. Tweedens, kyk na die voël se kop - die helm van die mannetjie (haan) is baie sterker ontwikkel. Hoop dit help! 

Net voor die lentemaande begin die tatentaalmannetjie vir hom ‘n wyfie soek en paar hulle op. Hy sal vir haar goggatjies bring en vet voer sodat sy in staat is om ‘n goeie klomp vrugbare eiers te kan lê. Volgende jaar begin die proses van vooraf. Lees ook: Paringsgedrag van tarentale.

 Geskryf deur prof. Joop Boomker (wormvet@gmail.com)
27 Augustus 2019
Kyk in die Indeks na alle antwoorde om vas te stel of jou vraag nie reeds beantwoord is nie. Ons kan ongelukkig nie vae en baie algemene navrae beantwoord nie. BELANGRIK: Sluit jou eposadres én telefoonnommer in om te verseker dat jou vraag beantwoord word.
Ons kommentaarbeleid

LANDBOUWEEKBLAD EN NETWERK24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier