BVG_Logo
BEAN 06/07 5585 0,00
CORN 06/07 2318 0,00
SOYA 06/07 7015 85,00
SUNS 06/07 5983 79,00
WEAT 06/07 5580 150,00
WMAZ 06/07 2641 38,00
YMAZ 06/07 2745,4 34,40
AMT_Logo
Beeste A2/3 03/07 4383 -0,02
Beeste AB2/3 03/07 4301 -0,02
Beeste B2/3 03/07 4105 -0,05
Beeste C2/3 03/07 3864 0,00
Feeder Lamb 03/07 4129 -0,02
Kids (under 30kg) 03/07 3825 0,16
Large (above 40kg) 03/07 3231 0,40
Medium (30-40kg) 03/07 3745 -0,40
Pluimvee (Bevrore) 03/07 2439 0,00
Pluimvee (Vars) 03/07 2424 0,00
Pluimvee IQF 03/07 2308 0,00
She goats 03/07 3486 -0,14
Skaap A2/3 03/07 8247 -0,02
Skaap AB2/3 03/07 6379 -0,03
Skaap B2/3 03/07 5961 0,00
Skaap C2/3 03/07 6165 -0,05
Speenkalf 03/07 2868 0,03
Spekvarke 03/07 2250 -0,04
Varkwors 03/07 1663 -0,24
Vleisvarke 03/07 2358 -0,08
V: Tamaties in hidroponiese stelsel raak swart
Ek probeer in 'n huishoudelike hidroponiese stelsel Roma- en Ox Hart-tamaties verbou. Die Ox Heart-tamaties is vinnig byna almal van onderaf swart. Die Roma word mooi groot en bloedrooi, maar is kurkdroog en die 'vleis' is swart. Geen 'steekplekke' is sigbaar nie. As voeding gebruik ek Horti Mix en volg die meegaande voedingsskedule wat weekliks vervang word. Die pompie werk heeldag, maar word snags afgeskakel.

Deur: Ockie Theron01 Januarie 2019 8452 keer gelees
A. Antwoord
Die swart verkleuring van die tamaties kan moontlik wees as gevolg van die Septoria-swam wat die plante aanval. Ek is nie 'n plantsiekte-deskundig nie en stel voor u stuur die monsters van u swart tamaties in na 'n siekte-kliniek. 

Die plantpatologie-department by die Universiteit Stellenbosch verskaf so 'n diens. Gebruik die volgende skakel https://www.sun.ac.za/english/faculty/agri/plant-pathology/disease-clinic

Koperbevattende spruitmiddels werk gewoonlik maar raadpleeg asseblief die kenners.

*Geskryf deur dr. Eduard Hoffman, voorsitter: Grondkunde, Universiteit Stellenbosch.
10 Januarie 2019
Kyk in die Indeks na alle antwoorde om vas te stel of jou vraag nie reeds beantwoord is nie. Ons kan ongelukkig nie vae en baie algemene navrae beantwoord nie.
Ons kommentaarbeleid

LANDBOUWEEKBLAD EN NETWERK24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier