BVG_Logo
BEAN 25/09 6289 -32,00
CORN 25/09 2478 12,00
SOYA 25/09 8100 28,00
SUNS 25/09 7630 -88,00
WEAT 25/09 5044 0,00
WMAZ 25/09 3489,2 48,20
YMAZ 25/09 3350 39,00
AMT_Logo
Beeste A2/3 18/09 4599 0,00
Beeste AB2/3 18/09 4498 -0,02
Beeste B2/3 18/09 4223 -0,02
Beeste C2/3 18/09 3989 -0,03
Ewes (Goats) 18/09 4156 -0,19
Feeder Lamb 18/09 4292 0,02
Kids (under 30kg) 18/09 6792 -0,18
Large (above 40kg) 18/09 4882 -0,21
Medium (30-40kg) 18/09 5559 -0,16
Pluimvee (Bevrore) 18/09 2502 0,00
Pluimvee (Vars) 18/09 2419 0,00
Pluimvee IQF 18/09 2309 0,00
Skaap A2/3 18/09 8853 -0,01
Skaap AB2/3 18/09 7568 -0,01
Skaap B2/3 18/09 7008 0,03
Skaap C2/3 18/09 6662 -0,02
Speenkalf 18/09 3467 -0,03
Spekvarke 18/09 2736 -0,11
Varkwors 18/09 2095 -0,24
Vleisvarke 18/09 2881 -0,10
V: Hoe beskerm ek diere teen gifblaar of makhouw?
Ons het ‘n gifplant in die Nagmiland, Botswana, voorkom. Die mense noem dit Mageu. Ek boer in hierdie geweste en het al gesien dat beeste vrek hiervan, al hou jy hulle weg. Is daar iets wat ‘n mens kan doen?
Deur: .13 September 2020 168 keer gelees
A. Antwoord
Die probleem waarvan jy praat word ook genoem gifblaar. Ons gebruik ook die Tswana-naam van makhouw. Daar is geen behandeling, ons pas eerder voorkoming toe. Kamp die af kolle, hou diere weg vanaf Augustus tot Oktober, ook weer van Maart tot April. Jy kan probeer spuit met onkruiddoder, picloram bv. Access. Jy sal dit moet herhaal vir ‘n paar seisoene end it is ook baie duur. 2.5 % Kopersulfaat in botteltjie langs plant en buig takkies om om kopersulfaat te absorbeer. 

Geantwoord deur prof. Christo Botha, verbonde aan die departement parakliniese wetenskap, fakulteit veeartsenykunde, Universiteit van Pretoria.
13 September 2020
Kyk in die Indeks na alle antwoorde om vas te stel of jou vraag nie reeds beantwoord is nie. Ons kan ongelukkig nie vae en baie algemene navrae beantwoord nie. BELANGRIK: Sluit jou eposadres én telefoonnommer in om te verseker dat jou vraag beantwoord word.
Ons kommentaarbeleid

LANDBOUWEEKBLAD EN NETWERK24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier