BVG_Logo
BEAN 27/10 6470,8 -9,20
CORN 27/10 2682,4 -0,60
SOYA 27/10 8550 0,00
SUNS 27/10 8105,2 -15,80
WEAT 27/10 4904 0,00
WMAZ 27/10 3750 -50,00
YMAZ 27/10 3615 -44,00
AMT_Logo
Beeste A2/3 23/10 4986 0,00
Beeste AB2/3 23/10 4771 0,00
Beeste B2/3 23/10 4424 0,00
Beeste C2/3 23/10 4186 -0,02
Ewes (Goats) 23/10 4556 -0,73
Feeder Lamb 23/10 4154 0,02
Kids (under 30kg) 23/10 6194 -0,16
Large (above 40kg) 23/10 3682 0,54
Medium (30-40kg) 23/10 4877 -0,16
Pluimvee (Bevrore) 23/10 2549 0,00
Pluimvee (Vars) 23/10 2491 0,00
Pluimvee IQF 23/10 2380 0,00
Skaap A2/3 23/10 8636 0,02
Skaap AB2/3 23/10 7376 0,04
Skaap B2/3 23/10 6783 0,00
Skaap C2/3 23/10 6717 0,01
Speenkalf 23/10 3659 0,00
Spekvarke 23/10 2903 -0,07
Varkwors 23/10 2302 -0,31
Vleisvarke 23/10 3185 -0,09
V: Hoe lank neem dit om ’n eksekuteursbrief te ontvang?
Hoe lank neem dit tans om aangestel te word as eksekuteur van my ‘n boedel? Ook, hoe lank sal dit neem om ’n brief te kry dat jy die eksekuteur is van boedel? Neem in ag dat geen testament in plek was nie maar daar is ook geen familielede wat enigiets wil hê nie. Ek hanteer tans my broer se boedel en al sy geld en beleggings is ook deur my hanteer voor sy dood.

Deur: .30 September 2020 265 keer gelees
A. Antwoord
Onder normale omstandighede word ’n eksekuteursbrief tussen 7 tot 14 dae uitgereik. Weens die Covid19-inperking is die personeel werksaam in die Meesterskantoor afgeskaal en neem dit tans ongeveer ’n maand of selfs langer om ‘n eksekuteursbrief uit te reik.  

Geantwoord deur mnr. Butch van Blerk, ’n direkteur van Bill Tolken Hendrikse Ingelyf in Bellville.
30 September 2020
Kyk in die Indeks na alle antwoorde om vas te stel of jou vraag nie reeds beantwoord is nie. Ons kan ongelukkig nie vae en baie algemene navrae beantwoord nie.
Ons kommentaarbeleid

LANDBOUWEEKBLAD EN NETWERK24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier