BVG_Logo
BEAN 23/09 5183 0,00
CORN 23/09 2198,2 13,20
SOYA 23/09 5825 39,00
SUNS 23/09 5573 86,00
WEAT 23/09 4528 0,00
WMAZ 23/09 2878 8,00
YMAZ 23/09 2740 11,00
AMT_Logo
Beeste A2/3 07/05 4429 -0,25
Beeste AB2/3 07/05 4261 -0,59
Beeste B2/3 07/05 3900 -0,08
Beeste C2/3 07/05 3811 -0,37
Bokke – Jong (Bo 45Kg) 07/05 2750 -10,00
Goats - kids (below 45kg) 07/05 3091 3,86
Pluimvee (Bevrore) 07/05 2530 -0,28
Pluimvee (Vars) 07/05 2602 -0,15
Pluimvee IQF 07/05 2332 3,40
She goats 07/05 3041 -29,40
Skaap A2/3 07/05 6435 0,16
Skaap AB2/3 07/05 5393 2,00
Skaap B2/3 07/05 5485 0,45
Skaap C2/3 07/05 4854 1,52
Skaap Feeder Lamb 07/05 3215 -1,74
Speenkalf 07/05 2668 -0,19
Spekvarke 07/05 2070 0,14
Varkwors 07/05 1506 -0,60
Vleisvarke 07/05 2188 0,14
V: Hoe vind ek uit of daar ‘n grondeis is op grond wat ek wil koop?
Ons is tans besig om ‘n plaas te koop. Die verkoper wil hê ons moet al kontrak teken maar ons is nie seker of daar grondeise op is nie. Hy sê daar is geen eise nie maar ons wil seker maak. Wat kan ons doen? Ons prokureur is tans besig met die saak maar dit duur egter te lank.
Deur: .15 Februarie 2019 2627 keer gelees
A. Antwoord
Niks verhoed u om die koopkontrak te teken, onderhewig aan ‘n voorwaarde dat geen grondeise oor die grond by die grondeisekantoor aangeteken is nie. Die voorwaarde kan verder bepaal dat indien enige grondeis teen die eiendom aangeteken is, die koper nie met die kooptransaksie sal voortgaan nie en die koopkontrak sal verval. 

Wat gewoonlik gebeur, is dat die prokureur ‘n skrywe aan die grondeisekantoor rig en skriftelike bevestiging aanvra of daar enige grondeise teen die eiendom aangeteken is. Die grondeisekantoor stuur dan ‘n skrywe aan die prokureur terug, waarin aangedui word of enige grondeise teen die grond bestaan of nie. 

Na aanleiding van die werklike posisie met betrekking tot grondeise teen die eiendom sal die koper dan kan besluit of hy met die kooptransaksie voortgaan of nie. So ‘n skrywe deur die grondeisekantoor word tipies binne ongeveer ‘n maand se tyd verskaf.

* Geskryf deur Butch van Blerk, direkteur: Bill Tolken Hendrikse Ingelyf, van Bellville, Kaapstad.
15 Februarie 2019
Kyk in die Indeks na alle antwoorde om vas te stel of jou vraag nie reeds beantwoord is nie. Ons kan ongelukkig nie vae en baie algemene navrae beantwoord nie.
Ons kommentaarbeleid

LANDBOUWEEKBLAD EN NETWERK24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier