BVG_Logo
BEAN 26/11 6660 -100,00
CORN 26/11 2540 -15,00
SOYA 26/11 8200 -166,00
SUNS 26/11 8500,8 -25,20
WEAT 26/11 4830 -41,00
WMAZ 26/11 3426 28,00
YMAZ 26/11 3388 10,00
AMT_Logo
Beeste A2/3 20/11 5023 -0,02
Beeste AB2/3 20/11 4833 -0,02
Beeste B2/3 20/11 4470 -0,02
Beeste C2/3 20/11 4321 -0,02
Ewes (Goats) 20/11 3811 -0,03
Feeder Lamb 20/11 3872 0,15
Kids (under 30kg) 20/11 5659 0,04
Large (above 40kg) 20/11 3720 -0,13
Medium (30-40kg) 20/11 5127 -0,16
Pluimvee (Bevrore) 20/11 2641 -0,08
Pluimvee (Vars) 20/11 2671 -0,07
Pluimvee IQF 20/11 2511 -0,04
Skaap A2/3 20/11 8294 -0,01
Skaap AB2/3 20/11 7166 0,04
Skaap B2/3 20/11 6594 0,03
Skaap C2/3 20/11 6943 -0,07
Speenkalf 20/11 3779 -0,03
Spekvarke 20/11 2993 -0,07
Varkwors 20/11 2480 -0,16
Vleisvarke 20/11 3329 -0,06
V: Huis in boedel sonder toestemming verkoop
Ek vra vir advies namens my ma. Haar pa is oorlede in 2011. Hy het 'n RDP-huis gekry by die munisipaliteit, wat my ma se oudste suster bewoon het. Die oorledene was getroud met hulle pa. Hoe moet hulle maak as sy die huis verkoop het sonder om enige een van die kinders in te lig, ook nie die kind wat die huis bewoon het nie?
Deur: .23 Oktober 2020 158 keer gelees
A. Antwoord
‘n Vaste eiendom soos n huis kan slegs deur die eienaar daarvan wettig verkoop word, of deur die eksekuteur in sy boedel indien hy oorlede is. Enige ander verkoping deur ‘n persoon wat nie oor daardie reg beskik, is onwettig en ongeldig. Sien n prokureur of die Regshulpraad in u area om u met verdere stappe behulpsaam te wees.  

*Geantwoord deur mnr. Butch van Blerk, ’n direkteur van Bill Tolken Hendrikse Ingelyf in Bellville.
23 Oktober 2020
Kyk in die Indeks na alle antwoorde om vas te stel of jou vraag nie reeds beantwoord is nie. Ons kan ongelukkig nie vae en baie algemene navrae beantwoord nie.
Ons kommentaarbeleid

LANDBOUWEEKBLAD EN NETWERK24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier