BVG_Logo
BEAN 28/02 4960 0,00
CORN 28/02 2232 0,00
SOYA 28/02 6130 135,00
SUNS 28/02 5341 81,00
WEAT 28/02 4861 31,00
WMAZ 28/02 2528 -55,00
YMAZ 28/02 2442 -15,00
AMT_Logo
Beeste A2/3 21/02 4638 0,00
Beeste AB2/3 21/02 4512 -0,02
Beeste B2/3 21/02 4200 0,00
Beeste C2/3 21/02 4009 0,00
Feeder Lamb 21/02 3333 0,00
Goats < 30kg 03/01 4210 0,00
Goats > 45kg 03/01 3971 0,00
Goats 30-45kg 03/01 3771 0,00
Goats Ewes 03/01 3296 0,00
Pluimvee (Bevrore) 21/02 2696 -0,04
Pluimvee (Vars) 21/02 2705 0,11
Pluimvee IQF 21/02 2416 0,08
Skaap A2/3 21/02 7217 0,01
Skaap AB2/3 21/02 5644 -0,05
Skaap B2/3 21/02 5502 0,04
Skaap C2/3 21/02 5154 -0,02
Speenkalf 21/02 3146 0,10
Spekvarke 21/02 2475 0,00
Varkwors 21/02 1865 0,00
Vleisvarke 21/02 2607 0,08
V: Voermol Super 18, Voermol LS 33, Voermol SS 200 vir afronding van lammers
Ek gebruik ‘n Super 18-voermengsel om lammers mee af te rond. Op winderige dae waai die lusernmeel en mieliemeel uit my voerkrippe uit. Ek maak dit tans effe klam met water maar is bang dit veroorsaak ander probleme. Ek het LS33 as droogtehulp ontvang en sou dit graag wou inmeng. Hoe sou ‘n afrondvoermensel lyk met LS 33 in? Of is daar ander alternatiewe soos melassestroop om voer mee klam te maak?
Deur: Riaan Noeth02 Oktober 2019 1629 keer gelees
A. Antwoord
Voermol Super 18 is ‘n proteïen-, mineraal- en energieaanvulling. Voermol SS 200 sal die beter produk wees om vir die afronding van lammers te gebruik. Sien mengsels aangeheg. Indien jy egter verkies om die Voermol Super 18 te gebruik, sal dit beter wees om melassestroop te gebruik om die voer te bind of aan te klam. 

My voorstel is dat die Voermol Super 18 of die Voermol LS 33 gebruik word om saam met swak kwaliteit hooi te meng. Sodoende word vermorsing verlaag en is dit nie noodwendig nodig om die hooi te maal nie. 

Menginstruksies: 

1. Meng 200kg Voermol Super 18 met 800kg hooi. Voer ad lib. of beperk afhangend van die beskikbaarheid van weiding. 

2. Verdun die Voermol LS 33 met gelyke dele water. Spuit of giet een liter van die verdunde oplossing oor 10kg hooi. Voer ad lib. 

Geskryf deur: 
Ulrich Müller 
Tegniese bestuurder 
Sel: 083 414 5928 
15 Oktober 2019
Kyk in die Indeks na alle antwoorde om vas te stel of jou vraag nie reeds beantwoord is nie. Ons kan ongelukkig nie vae en baie algemene navrae beantwoord nie.
Ons kommentaarbeleid

LANDBOUWEEKBLAD EN NETWERK24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier