BVG_Logo
BEAN 01/03 7611,15 0,00
CORN 01/03 3194,5 0,00
SOYA 01/03 8930 110,00
SUNS 01/03 9697 125,00
WEAT 01/03 5226 58,00
WMAZ 01/03 3236 32,00
YMAZ 01/03 3355 35,00
AMT_Logo
Ave Wool (clean) 26/02 16744 -0,01
Beeste A2/3 26/02 4988 0,02
Beeste AB2/3 26/02 4952 -0,02
Beeste B2/3 26/02 4708 0,00
Beeste C2/3 26/02 4509 -0,02
Ewes (Goats) 26/02 3647 0,22
Feeder Lamb 26/02 3982 -0,05
Kids (under 30kg) 26/02 5470 0,00
Large (above 40kg) 26/02 3529 0,03
Medium (30-40kg) 26/02 4142 -0,07
Pluimvee (Bevrore) 26/02 2718 0,00
Pluimvee (Vars) 26/02 2590 0,00
Pluimvee IQF 26/02 2514 0,04
Skaap A2/3 26/02 8168 0,02
Skaap AB2/3 26/02 7462 0,03
Skaap B2/3 26/02 6750 0,03
Skaap C2/3 26/02 6631 0,02
Speenkalf 26/02 3841 0,03
Spekvarke 26/02 2945 0,00
Varkwors 26/02 2380 0,00
Vleisvarke 26/02 3151 0,10
V: Omgewingsvriendelike bestuur van nagmuise en ander knaagdiere op aangeplante gewasse
Groot skade word aangerig deur knaagdiere op my gewasse. Kan julle vir my raad gee hoe ek hulle kan beheer?
Deur: .05 Januarie 2021 256 keer gelees
A. Antwoord
Knaagdierindringinging van gewasaanplantings geskied van tyd tot tyd in die grasveld en savanne biome van Suid-Afrika. Verskeie knaagdierspesies is van belang, afhangende van die tipe gewasaanplanting asook van die bioom waarin die gewas geproduseer word. 

Knaagdiere het verskillende dieet voorkeure maar hulle kan ook hulle gewoontes aanpas om die voedselbron wat beskikbaar is, te benut. 

Deur te klik op https://croplife.co.za/gerbils word besonderhede deur die Griffon Poison Information Centre beskikbaar gestel hoe om knaagdiere van ekonomiese belangrikheid te beheer. 

Van die belangrikste punte wat bespreek word is: 

• Redes vir die indringing van kontantgewasse deur knaagdiere. 
• Praktiese maatreëls vir die bestuur van nagmuise op gewasaanplantings. 
• Voorkomingsmaatreëls om ‘n nagmuisplaag te beperk. 
• Noodmaatreëls as mense en diere vergiftiging deur chemiese middels opdoen. 
• Omgewingsveiligheidsmaatreëls. 

Vir verdere inligting kan die Griffon Poison Information Centre gekontak word. 

Geantwoord deur dr. Gerhard Verdoorn
082 446 8946
05 Januarie 2021
Kyk in die Indeks na alle antwoorde om vas te stel of jou vraag nie reeds beantwoord is nie. Ons kan ongelukkig nie vae en baie algemene navrae beantwoord nie.
Ons kommentaarbeleid

LANDBOUWEEKBLAD EN NETWERK24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier