BVG_Logo
BEAN 19/02 4973 0,00
CORN 19/02 2246,2 -9,80
SOYA 19/02 5920 -20,00
SUNS 19/02 5208 -17,00
WEAT 19/02 4720 -27,00
WMAZ 19/02 2745 -50,00
YMAZ 19/02 2570 -62,00
AMT_Logo
Beeste A2/3 14/02 4631 -0,04
Beeste AB2/3 14/02 4472 -0,02
Beeste B2/3 14/02 4193 -0,02
Beeste C2/3 14/02 4001 0,00
Feeder Lamb 14/02 3317 -0,03
Goats < 30kg 03/01 4210 0,00
Goats > 45kg 03/01 3971 0,00
Goats 30-45kg 03/01 3771 0,00
Goats Ewes 03/01 3296 0,00
Pluimvee (Bevrore) 14/02 2667 -0,08
Pluimvee (Vars) 14/02 2802 -0,04
Pluimvee IQF 14/02 2454 -0,04
Skaap A2/3 14/02 7291 -0,03
Skaap AB2/3 14/02 5505 0,04
Skaap B2/3 14/02 5593 0,02
Skaap C2/3 14/02 5124 0,08
Speenkalf 14/02 3256 0,03
Spekvarke 14/02 2479 0,04
Varkwors 14/02 1869 0,00
Vleisvarke 14/02 2668 0,00
V: Onverantwoordelike motoriste veroorsaak skade
Ons bly op ‘n plaas waar borde aangebring is wat aandui dat mense 30 km per uur moet ry. Mense ry egter tot 90 km, soms meer.

Mense jaag op die pad, ry beeste, koedoes en varke raak. En steeds staan ons met ons hand in ons hare. Ons het dit al met verskeie mense en instansies opgeneem, sonder sukses.

Hoe kan ons oor 'n regering kla, as ons nie eers vir mekaar respek het of vir ander se eiendom nie?
Deur: Desiree06 Augustus 2019 633 keer gelees
A. Antwoord
U sal by die stadsbeplanner van u munisipaliteit moet vasstel of die pad ‘n ondergeskikte openbare pad is, en of dit ‘n private pad is. Indien dit ‘n openbare pad is, moet u die probleem met die standsbeplanner by u munisipaliteit gaan bespreek. 

Die moontlikheid bestaan dat die munisipaliteit kan ingryp deur byvoorbeeld spoedwalle op die pad aan te bring. Die munisipaliteit sal u met advies oor die aangeleentheid kan bedien. Indien die pad ‘n private pad is wat oor u grond loop, sou u self spoedwalle oor die pad kan aanbring, met die nodige waarskuwing aan padgebruikers. 

Dit bly egter ‘n riskante onderneming om met paaie te handel en ons voorstel is beslis dat u dit met die stadsbeplanner by u munisipaliteit gaan bespreek om enige risiko’s van ongelukke wat mag plaasvind, te beperk.

* Geskryf deur Butch van Blerk, direkteur: Bill Tolken Hendrikse Ingelyf, van Bellville, Kaapstad.
06 Augustus 2019
Kyk in die Indeks na alle antwoorde om vas te stel of jou vraag nie reeds beantwoord is nie. Ons kan ongelukkig nie vae en baie algemene navrae beantwoord nie.
Ons kommentaarbeleid

LANDBOUWEEKBLAD EN NETWERK24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier