BVG_Logo
BEAN 25/09 6289 -32,00
CORN 25/09 2478 12,00
SOYA 25/09 8100 28,00
SUNS 25/09 7630 -88,00
WEAT 25/09 5044 0,00
WMAZ 25/09 3489,2 48,20
YMAZ 25/09 3350 39,00
AMT_Logo
Beeste A2/3 18/09 4599 0,00
Beeste AB2/3 18/09 4498 -0,02
Beeste B2/3 18/09 4223 -0,02
Beeste C2/3 18/09 3989 -0,03
Ewes (Goats) 18/09 4156 -0,19
Feeder Lamb 18/09 4292 0,02
Kids (under 30kg) 18/09 6792 -0,18
Large (above 40kg) 18/09 4882 -0,21
Medium (30-40kg) 18/09 5559 -0,16
Pluimvee (Bevrore) 18/09 2502 0,00
Pluimvee (Vars) 18/09 2419 0,00
Pluimvee IQF 18/09 2309 0,00
Skaap A2/3 18/09 8853 -0,01
Skaap AB2/3 18/09 7568 -0,01
Skaap B2/3 18/09 7008 0,03
Skaap C2/3 18/09 6662 -0,02
Speenkalf 18/09 3467 -0,03
Spekvarke 18/09 2736 -0,11
Varkwors 18/09 2095 -0,24
Vleisvarke 18/09 2881 -0,10
V: Oordraging van beesbrusellose kieme na kalwers
Hoe is dit moontlik dat ‘n vers van my positief vir brusellose getoets het voordat sy gekalf het?
Deur: .13 September 2020 165 keer gelees
A. Antwoord
Beeste raak gewoonlik met beesbrusellose besmet nadat hulle besmette voer of water ingeneem het. Hulle kan ook besmet raak as hulle ‘n besmette nageboorte, kalf of fetus, of geslagsdele van ‘n koei kort nadat sy gekalf het, lek. Tydens hierdie tydperk is daar groot getalle Brucella abortu- kieme teenwoordig veral in die nageboorte-vloeistof. 

Beeste kan ook bemet raak deur die inaseming van brussellose-kieme of deur die oogslymvliese. Kalwers kan reeds in die baarmoeder besmet raak of deur die drink van besmette biesmelk of melk. Kalwers kan hulself genees van besmetting na ‘n paar maande maar ander kalwers mag besmet bly vir die res van hulle lewe en mag die besmetting versprei tydens hulle eerste kalwing en daarna na elke kalwing. 

Bron: Coetzer, J.A.W. and Tustin, R.C. 2004. Infectious diseases of livestock. Oxford University Press. ISBN 0 19 578202 X 

Geskryf deur: Dr. Faffa Malan, veeartskonsultant. (dokfaffa@nashuaisp.co.za)
13 September 2020
Kyk in die Indeks na alle antwoorde om vas te stel of jou vraag nie reeds beantwoord is nie. Ons kan ongelukkig nie vae en baie algemene navrae beantwoord nie. BELANGRIK: Sluit jou eposadres én telefoonnommer in om te verseker dat jou vraag beantwoord word.
Ons kommentaarbeleid

LANDBOUWEEKBLAD EN NETWERK24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier